top of page

Gefokus op die wêreld

Uitreik in ons dorp:

Abraham Kriel Kinderhuis (Nylstroom)

Ons gemeente ondersteun Huis Maroela by die kinderhuis. Ons doen ongelooflike werk by hierdie bediening. Dankie ook vir alle lidmate en mense uit die gemeenskap vir jul ondersteuning.

                                                    

fdv.jpg

UITREIK NA PHAGAMENG

Ons het verskei uitreikprojekte wat Fokus op ons gemeenskap in Phagameng.

Mieliemeel vir die hongernood

Ons gemeente voorsien aan 118 baie arm gesinne 10kg meel per maand. Dit word tans oor drie oggende op die terrein van die VGK uitgedeel. Die leier-ouderling van die VGK, Jeremy deel by elke geleentheid ‘n kort geestelike boodskap en doen ‘n gebed vir die persone.

Pap.png

Komberse vir die wat koudkry

Ons samel voor die winter komberse in wat in Phgameng uitgedeel word  aan persone wat nie kan bekostig om ‘n kombers te gaan koop nie. Luister wanneer om weer komberse bymekaar te maak en bring een. Of gaan help met die uitdeel daarvan...

WB0u2SEKD_VPzq8Cv8kSxxRDvrc4Km9kB8K4J71K
hjh.jpg

Bybelverspreiding en -verkope:

Bybels van verskillende tale word op verskeie manier aan die gemeenskap versprei.

Kerkstraat 112 / 38 Thabo Mbeki Straat

Posbus 61

Modimolle (voorheen Nylstroom)

0510

Kantoor: 014 717 3897
E-pos: ngwaterb@esnet.co.za
Whatsapp: 060 942 0262 (geen oproepe asb)

Bankbesonderhede:

Rek naam: NG Waterberg

Bank: ABSA

Tak no: 632 005

Rek no: 1100 580 043 

Tipe: Tjek/Lopend

Kantoorure (Kerk kantoor):

Ma - Wo & Vr 07:30 - 13:00

Donderdae gesluit 

Kantoorure (Kokanje):

Donderdae 11:00 - 12:00

Kontak Rita van der Merwe by: 073 691 3977

© NG Waterberg 2021
bottom of page