top of page

Hoe skakel ek in? 

Ons wil jou baie graag leer ken!

Daar is verskeie maniere om deel te word van die NG Waterberg familie. 

​

​

GEFOKUS OP GOD

  • Eredienste

  • Afrtrekplek Stilword-voor-God

  • Erediensversorging 

  1. Rekenaar en klank

  2. Sang en musiek

  3. Gasvryheid

  4. Bediening van die nagmaal

  • Lewende Water Gebedsbediening

 

GEFOKUS OP MEKAAR​

  • Wyksversorging

  • Kuiertyd

  • Troosbediening

  • Kategese

  • Senior Lidmaatbediening

  • Versorging van hulpbehoewendes

​

GEFOKUS OP DIE WÊRELD

Uitreik in ons dorp:

  • Abraham Kriel Kinderhuis

  • Mieliemeel vir die hongernood

  • Komberse vir die wat koudkry

  • Bybelverspreiding en -verkope

​

ONDERSTEUNING OM KERK TE WEES

  • Sosiale media & bemarking

  • Bestuur van ons inkomste, beleggings en uitgawes as rentmeesters

  • Diensverhoudinge

  • Versorging van ons geboue en terrein

Kerkstraat 112 / 38 Thabo Mbeki Straat

Posbus 61

Modimolle (voorheen Nylstroom)

0510

Kantoor: 014 717 3897
E-pos: ngwaterb@esnet.co.za
Whatsapp: 060 942 0262 (geen oproepe asb)

Bankbesonderhede:

Rek naam: NG Waterberg

Bank: ABSA

Tak no: 632 005

Rek no: 1100 580 043 

Tipe: Tjek/Lopend

Kantoorure (Kerk kantoor):

Ma - Wo & Vr 07:30 - 13:00

Donderdae gesluit 

​

Kantoorure (Kokanje):

Donderdae 11:00 - 12:00

Kontak Rita van der Merwe by: 073 691 3977

© NG Waterberg 2021
bottom of page